Omtrent my


Hallo,

Ek is Maree Clarkson,

Ek is ‘n waterverfskilder en ‘n student van die Natuur en is deesdae woonagtig by die kus in KwaZulu Natal, Suid Afrika. Ek lief om te lees, ek skilder en ek is mal oor voëltjies en vetplante. Ek sê gereeld dankie vir alles, is baie vroeg op in die oggende en glo daaraan om te vergewe – dit vat gans te veel energie om kwaad te bly!

:: Ek sit en drink tee in die oggende en skemertyd kom ek uit om te luister hoe die natuur reg maak vir die nag ::
Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...